0
Profile Picture

Seeking Afrikaans and English students/Opsoek na Afrikaanse en Engelse studente

5 mesi fa
Good day, my name is Nicole and I am an online Afrikaans and English teacher. I am seeking students that are interested in improving their Afrikaans and/or English level.
My classes are interesting and motivating, leaving you confident and eager to learn.
Book your classes and get a 10% discount on each lesson!

Goeie dag, my naam is Nicole en ek is 'n aanlyn Afrikaanse en Engelse onderwyseres. Ek is opsoek na studente wat daarin belangstel om hulle Afrikaanse en/of Engelse vlak te verbeter. My klasse is interessant en motiverend. My klasse los jou vol selfvertroue met die wil om aan te hou leer.
Boek 'n klas en kry 10% afslag op elke les.